
Laerskool Westwood vier sy 80ste bestaansjaar in 2018.
Jou Top Skool vanaf 1938 geleë in Boksburg in die Oos-Rand area Gauteng.
Ons spog met die bes versorgde geboue en terrein in Boksburg, sowel as puik fisiese geriewe.
Ons skool verseker u kind/ers ‘n veilige leeromgewing waarin hul onderrig word en hul talente
en gawes ten volle kan ontwikkel.
Ons bied elke kind genoeg geleenthede om in een of meer van 7 sportsoorte sportafrigting te kan ontvang en dan so ook kompeterend deel te neem in ligas en toernooie.
Ons is n trotse waardegedrewe skool waar ons glo dat waardes soos
Respek, Eerlikheid, Liefde, Integriteit, Verantwoordelikheid, Dissipline en Geloof
‘n integrale rol speel in die opvoeding van ons leerlinge.

Skoolgeld

Skool Beleide
